Kom breek jou brein saam met Su-an "Prikkelpop" Müller-Marais en Gerhard "die Professor" van Huyssteen, wat gesels oor die herkoms, benaming en betekenis van allerhande alledaagse goed. Hoe nou?! dek alles - van die herkoms van toffies tot die taboewaarde van ouderwetse skelwoorde soos feeks en vabond. Maandae, regstreeks op #SuanEnSoAan, GROOTfm 90.5, DSTV audiokanaal 820.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.