Podchaser Logo
Home
Hoe nou?!

GROOTfm 90.5

Hoe nou?!

A weekly Education and Science podcast
Good podcast? Give it some love!
Hoe nou?!

GROOTfm 90.5

Hoe nou?!

Episodes
Hoe nou?!

GROOTfm 90.5

Hoe nou?!

A weekly Education and Science podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Hoe nou?!

Mark All
Search Episodes...
GROOTfm 90.5 — Su-an bieg dat sy 'n Brug-verslawing tydens die grendelperiode in 2020 ontwikkel het, en Gerhard hou ook amper ongesond baie van bordspeletjies. Waar kom bordspeletjies (soos Monopoly) en kaartspeletjies (soos brug) vandaan? En w
GROOTfm 90.5 — Waar op aarde kom "die kluts kwyt" vandaan en waarom sal jy vir iemand "in die bresse tree" as jy iemand help? Prof Gerhard verduidelik geduldig, al voel Su-an of sy die kluts kwyt is...
GROOTfm 90.5 — “Swernoot” is een van die oudste skelwoorde wat in Afrikaans opgeteken is. Gerhard verduidelik hoe om dié woord se taboewaarde uit te werk, en Su-an besef dat dié woord gelukkig nie meer dieselfde betekenis het as 200 jaar gelede
GROOTfm 90.5 — Ons vergeet dikwels van mooi ouderwetse skelname soos skurk en boef, niksnuts en lieplapper, maaifoedie en lunsriem. Su-an en Gerhard gesels oor die woord “feeks” se taboewaarde en waar dié woord vandaan kom.#skel #vloek #skelna
GROOTfm 90.5 — Talle skreeusnaakse meme doen die rondte oor mense se reaksies as hulle iemand hoor hoes of nies. Su-an en Gerhard gesels oor waarom ʼn mens in Engels gewoonlik “Bless you” sê, maar in Afrikaans “Gesondheid”, asook oor die redes w
GROOTfm 90.5 — Weet jy wat is die verskil tussen 'n pandemie, epidemie, endemie, sindemie en infodemie? Te midde van die COVID-19-krisis wat tans (Maart 2020) wêreldwyd heers, hoor ʼn mens dikwels woorde soos “epidemie”, “pandemie” en “endemie”
GROOTfm 90.5 — Die gebruik om te vas speel in baie gelowe en denominasies ʼn sentrale rol in godsdiensbeoefening. Su-an en Gerhard gesels oor hoe een van die gebruike in die Rooms-Katolieke Kerk belangrike kulturele, politieke en ekonomiese gevo
GROOTfm 90.5 — Herfstyd in Suid-Afrika bring eiesoortige geregte na ons tafels: gestoofde kwepers en vla; ligte soppe met seisoenale sampioene; konyn- of wildsvoëlpasteie. Dit is ook ʼn tyd wat veral geassosieer word met ingelegde kerrievis, maa
GROOTfm 90.5 — Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van seisoenname, spesifiek oor #herfs en #lente, en hoe dit staan teenoor die Engelse woorde #autumn en #spring. #Seisoene
GROOTfm 90.5 — Daar is baie Afrikaanse woorde vir mans wat rokjagters is, soos casanova, don juan, gigolo, pierewaaier en haantjie. Maar wat noem ons die vroulike teenhanger van ʼn rokjagter? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van al hierdi
GROOTfm 90.5 — Die liefde is nie altyd maanskyn en rose nie, soos die vele verhale van gedoemde paartjies in die literatuur getuig: Romeo en Juliet, Lancelot en Guinevere, Tristan en Isolde, en Mark Anthony en Cleopatra. Su-an en Gerhard praat
GROOTfm 90.5 — Wat is die liefdesverhaal wat al die meeste kere opgeteken is (uiteraard in verskillende vorme en tale, met verskillende karaktername, verskillende detail, ens.)? Su-an en Gerhard gesels oor liefdesverhale en wanneer hierdie mees
GROOTfm 90.5 — Gepraat van toffies, waarom is dit lelik as jy vir iemand “’n toffie wys”? Waar kom die sogenaamde toffie-handgebaar vandaan?Sommige mense dink die sogenaamde toffieteken (ʼn handgebaar) is erg aanstootlik, terwyl ander dit heel
GROOTfm 90.5 — Waar kom toffies vandaan? Hoe oud is die konsep? En die benaming? Kom drink ‘n koffie en eet ‘n toffee terwyl jy uitvind… Toffie (ook bekend as tameletjie) is 'n lekkerny wat bekend is in elke Suid-Afrikaanse huis. Maar wanneer
GROOTfm 90.5 — Kan ek vir iemand in Engels sê: “I’m holding (my) thumbs for you”? Het jy geweet “I hold thumbs for you” is direk van Afrikaans oorvertaal? Wat is die ooreenkoms tussen “fingers crossed”, “hold thumbs” en “duim vashou”? En waarom
GROOTfm 90.5 — Praat jy van Australianer of Australiër? En wat noem jy iemand wat in Iran bly? Su-an(i) (en al haar inwoners) besef sy weet eintlik min van dié twee lande wat nou so baie in die nuus is… Su-an en Gerhard gesels oor die feit da
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features