Lourens en Esté Rabé van die Bottomless Coffee Band bring aan jou "Koffie, Musiek & Wyn - Die Podcast"; uit ons sitkamer in die hartjie van die Paarl.
Ons reis in musiek het ons paaie laat kruis met baie interessante mense. Dit lei tot baie insiggewende gesprekke en die besef dat daar so baie is waaroor ons moet praat! Hierdie podcast is 'n platform waar ons regte gesprekke kan hê met hierdie dinamiese individue. Kunstenaars, musikante, akteurs, sport sterre, wynmakers en enigeiemand met 'n interessante storie en uitkyk, binne en buite die grense van ons mooie Suid-Afrika! Sit terug, skink jou koffie (of wyn ;)) en "gesels saam"!
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More