Podchaser Logo
Home
Landbouweekliks

Media24 Leefstyl

Landbouweekliks

A weekly Society, Culture and Documentary podcast
Good podcast? Give it some love!
Landbouweekliks

Media24 Leefstyl

Landbouweekliks

Episodes
Landbouweekliks

Media24 Leefstyl

Landbouweekliks

A weekly Society, Culture and Documentary podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Landbouweekliks

Mark All
Search Episodes...
Rossouw Cillié is die voorsitter van Pro-Agri en uitvoerende hoof van Laastedrif-boerdery. Dié boerdery is ’n mega-onderneming wat oor verskeie plase strek in die omgewing van Ceres en in die Sandveld. Rossouw het die boerdery binne twee dekade
Ons kuier in die Klein-Swartbergpas. Mnr. Christof Cloete boer al byna 40 jaar lank met steenvrugte op die plaas Rietvlei in die distrik Laingsburg in die Wes-Kaap. Christof was voorheen voorsitter van Koup Produsente, die landboukoöperasie op
Ons kuier by mnr. Derek Mathews, ondervoorsitter van Graan SA. Hy boer met mielies, sonne­blomme en sojabone op die plaas Silverton by Sannieshof in Noordwes. Hy boer al van 1983 af en is die vierde geslag van sy familie op die plaas. Sedert hy
Ons kuier by Dewald Te Water van die plaas Schurvekop tussen Trichardt en Bethal in Mpumalanga. Dewald het in 1999 by sy ouer broer, Billy, aangesluit nadat die boerdery tot só ’n mate uitgebrei het dat Billy nie meer by alles kon uitkom nie. D
Ons lê besoek af by Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmara in die Vrystaat. Dié bekroonde stoetbeesteler van die Vrede-distrik van die Oos-Vrystaat is sinoniem met Bonsmaras en bou voort op ’n reputasie wat oor geslagte opgebou is. Die stoeter
Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die Rietbult-landgoed, ’n klipgooi buite Balfour. Hy gebruik die nuutste tegn
Ons besoek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familie­besigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 la
Pieter de Kock van Thabazimbi in Limpopo het ’n besondere liefde vir die Afrikanerbeesras wat gedy ten spyte van erge strestoestande. Hy voorsien ook vleis aan AfriBeef, ’n handelsmerk wat geskep is om veral die vleissagtheid van hierdie ras te
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei,makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is o
Ons kuier by mnr. Mark Harris, Suid-Afrika se grootste pynappelprodusent, wat ook ’n ver­- sappingsnismark oorsee benut. “Voortduren­de verbetering eerder as ’n grootknal-gebeurtenis,” is dié boer van Bathurst in die Oos-Kaap se beskrywing van
Mnr. Dirk van Papendorp boer op die plaas Voorstekop tussen Heidelberg en Swellendam in die Wes-Kaap. Dié plaas vorm deel van die Tweekop-boerdery. Dirk en mnre. Arno en Pieter Steenkamp van Oudekraalskop het in 2014 hul boerdery-ondernemings s
Mnr. Hannes Wolvaardt, Limpopo se Jongboer van die Jaar in 2018, het met deeglike marknavorsing en die optimale benutting van hulpbronne en reserwes ’n boerdery op die been gebring met mannemoed en goeie verhoudinge. Hannes het agt jaar gelede
Ons kuier by Hoppies Uys, ’n boer van die Swellendam-omgewing met ’n passie vir bewaringslandbou. Hy is al jare lank betrokke by Bewaringslandbou Wes-Kaap, en dra sy kennis oor onder meer dekgewasse graag oor aan medeboere. Hoppies se pa, Pieti
Ons kuier by Josias le Roux van Langhoogte Plase naby Caledon in die Wes-Kaap. Hy is ’n bekroonde gars-, koring- en skaapboer wat alles uit ’n bewaringsoogpunt aanpak. Hy glo daarin om proaktief te wees, nie belangrike onderhoud op die plaas ui
Ons kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is i
Ons kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. D
Die agtste episode van reeks 7 van Landbouweekliks, Landbou­weekblad se program oor suksesvolle boere en hul merkwaardige stories, word op Dinsdag 24 September uitgesaai.Ons kuier by Gert Claassen van die Claassen- boerdery in die Swartland. Ge
Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakker­stroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo sees
‘Ek wil méér vir Suid-Afrika doen’ - Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza. Dié nederige man is die eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Suid-Afrika. Reuel, wat op Bosbokrand grootg
Werkers vorm ons hoeksteen - Johan Reyneke van Reyneke-wyne buite Stellenbosch is ’n filosoof, branderplankryer en bekroonde biodinamiese wynboer. Hy het regte gestudeer, maar mettertyd begin boer en in 2000 oorgeslaan na organiese en biodinami
Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes.Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landbo
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jag­onderneming wat die volhoubaarheid van sy totale boerdery verseker het. Geor
Mnr. Edward Vorster en sy vier seuns, Barend, Pieter, Eddie en Francois, bestuur die Mahela-groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer)sitrus kraai koning. Hulle het ook op elk van die agt boerdery-eenhede ’n tonn
DJ van der Linde was in 2016 die Vrystaat se Jongboer van die Jaar. Hy lê klem op presisieboerdery en grondregstelling om volhoubaarheid te verseker ondanks erge droogte (en jare met rekordoeste en lae graanpryse). DJ bedryf ’n mielie-en-beesbo
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features