Twee Kaapse families se lewens- en sakebelange bots en vervleg met tragiese gevolge… Dit is die gegewe vir die splinternuwe, dramatiese vervolgverhaal Tamboeryn wat die bekroonde radioskrywer Charles J. Fourie spesiaal vir RSG geskryf het. Dié opwindende storie betrek die lewens van die De Villiers-familie van Oude Baken buite Durbanville by dié van die Keyser-gesien van Elsiesrivier in ‘n tweestryd om mag, geld en liefde.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.