Podchaser Logo
Home
My Familie

RSG

My Familie

A monthly Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
My Familie

RSG

My Familie

Episodes
My Familie

RSG

My Familie

A monthly Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of My Familie

Mark All
Search Episodes...
Christine Wessels kyk na familiegeheime en die uitwerking daarvan op die familie, gesin en individu. ‘n Sielkundige, Madine Swart, gesels oor hoe geheime in ‘n familie ontstaan en wat die gevolge daarvan op ‘n familie en gesin kan wees. Willem
Die lewensafrigter, Demyan Rossouw, praat oor verandering in die gesin of familie, en hoe om dit op ‘n positiewe manier te hanteer. Die kliniese sielkundige, Marli Beukes, gesels oor die voordele wat verandering inhou en die kliniese sielkundig
Christine Wessels vind uit hoe families kan seker maak dat die vakansietyd nie 'n spanningsvolle tyd is nie.
Kundiges en ouers gesels oor die verlies van ‘n kind en die impak wat dit op ‘n gesin het.
Die narratiewe terapeut Nicki Spies gesels met Christine Wessels oor diskoerse oor die rol van die vrou, watter invloed hierdie diskoerse op verhoudings het en op hoe vroue hulleself uitdruk as seksuele wesens. Sy gesels ook oor verwagtinge wat
Christine Wessels kyk na die belangrikheid van grense binne familiestrukture. Die sielkundige, Jani Loubser, gesels oor die verband tussen grense, identiteit en die ontwikkeling van ‘n goeie selfbeeld. Die lewensafrigter, Demyan Rossouw, gesels
Christine Wessels gesels met kundiges oor die uitdagings van enkelouerskap. Onderwerpe soos skuldgevoel, emosionele skade en die druk op een ouer om aan die hoof van die huishouding te staan, word bespreek. Daar word ook gekyk na die rol van di
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features