Podchaser Logo
Home
PRAATING

Peach van Pletzen a.k.a Groothond

PRAATING

A weekly Arts podcast
Good podcast? Give it some love!
PRAATING

Peach van Pletzen a.k.a Groothond

PRAATING

Episodes
PRAATING

Peach van Pletzen a.k.a Groothond

PRAATING

A weekly Arts podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of PRAATING

Mark All
Search Episodes...
Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.Some of you might know him as
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat gl
They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens.
Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.Hy het 'n groot impak op my g
Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere.Lag
Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek.  Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy w
In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, lied
Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste m
Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag.  Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n v
Vandag se gas is letterlik 'n yster!  As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yyster!Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber ook sy d
Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord.Dames
Vandag se gas spandeer baie tyd naby water.  Sy is die meermin van die dam. Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif,
Vandag se gas likes to praat, he is ’n gesoute prater en een van die voorvaders van Afrikaans, but how does he feel about Mengels?Hy is die tipe man wat die lewe aan die ballas gryp en dit dan ook sommer saggies streel. Hy is ’n baanbreker and
Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin. 
In the final episode of Seisoen 2 of Praating, I besluisted to praat with a majestic geesperd with king energy vloeing deur his are. He can somtyds be a clown, but it is juis in verstaaning that you are both a king and a clown, that you begin t
Vandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you have been on this bal sweefing in space. Die lewe word nie in tyd gemeet nie, maar in experience
While leesing this you are currently in space, governed by tyd and the realityd is that we can never fully understand the waarheid of the lewe on this bal, but somtyds we can come very close to the waarheid - and when that happens - it is very
Vandag se gas is die moontlik die hoofmeisie van Afrikaanse popmusiek. Sy het al die balkies and that could be baie intimiderend.She is nederig like Nederburg, nederig like neus-chirurg. If your woordspeling is goed genoeg, then what you sê doe
Todays guest is a young king. A king that also carries an ou wysheid. He has been described as “one of the most outspoken South African emcees of this generation", so I am sure that he will have a lot to say.Hy was ook in Season 2 van Blood and
In our world hit JY BLY STIL there is a lyric “Ek bowl jou uit soos howzat...” Many people might not know this, but that is a cricket reference. Now I am not a big sportsman, other than a klein bietjie skateboarding, jujitsu, kung fu, yoga and
Ons gas hierdie week is die niceste kêrel wat jy sal kry op hierdie bal sweefing in space. Hy is só nice dat hy al geshun was deur Kaapstad! This kêrel weet wie hy is. And it seems amper asof hy vrede het met wie hy is. A rare ding to vind in t
Today's gas is a former South African netbal legend. The Victor Mattfield of netbal I dare say. She played in the positions of GS, GK and GA. But let’s be eerlik... Ek kan enige combo van letters gebruik en julle sou nie ’n clue het of ek bol p
Vandag se gas is ’n interessante Perd. Hy is die baas van die plaas but he has no plaas, though he always has modder op sy wit skoene, en most importantly, hy maak dit lekker vir jou boude! Hy is ’n rapper but can he praat?Die man werk hard, hy
Vandag se gas is 'n superster en ook 'n normale mens. Sy is 'n moeder en 'n akteur en haar van was eens op 'n tyd Nortman, maar dit is nie meer nie. Ons praat oor alles van placenta tot die dood en wat dit beteken om wéér te lewe.Sy is slim, oo
Vandag se gas is ’n household naam. In 2009 het hy ’n rekord gestel vir bokdrol vêr-spoeg! Meeste Engelse mense weet nie eers dat bokdrol ’n woord is nie, nevermind dat dit 'n sport is! Hy mag dalk twee first names hê, maar hy is ’n enkele Krag
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features