Podchaser Logo
Home
Are you carrying a burden or an anointing?

Are you carrying a burden or an anointing?

Released Sunday, 26th November 2017
Good episode? Give it some love!
Are you carrying a burden or an anointing?

Are you carrying a burden or an anointing?

Are you carrying a burden or an anointing?

Are you carrying a burden or an anointing?

Sunday, 26th November 2017
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

The anointing is the Spirit of Christ in a corporate meeting.

Mense gebruik gewitte om mee te oefen en om sterker te word.

Die pakdiere wat destyds mense se goedere gedra het, kon nie hulself van die las op hul rug bevry nie. Hulle kon nie hul swaar vragte bereik nie, maar hulle was van ander afhanklik om die las te verwyder. Dit geld ook vir ons as ons die gewig van ons emosionele bagasie dra. Ons kan dit nie op ons eie neerlê nie; ook verdwyn dit nie mettertyd nie.

Ware vryheid is slegs moontlik deur Jesus. Hoekom? Omdat ons nie ons laste kan bereik nie en dikwels nie verstaan ​​hoe diep hulle gaan nie. Maar Jesus doen. En Hy ken die perfekte manier om ons heeltemal te genees.

John 8:36

- Jesus ry op ’n donkie wat leeg is. Luke 19:30-35 - Neem my juk op julle en leer van my Matt 11:29-30

Die disciples word 2x2 uitgestuur met net die nodigste nie om toerusting te neem om iets te gaan doen nie, maar om te gaan wees.

-Koninkryk van God is binnen jou Luk 17:21 -Kameel deur die naald van die oog - Daar is nie plek vir al jou bagasse nie

-Gaan verkoop al jou goed - verloor jou identiteit, die geregtigheid Luk 18:22 -Alles wat nie vir die Koninkryk aangewend word nie is ’n las

Wat is ’n las Ps 38:5

-Dra mekaar se laste - volbreng die wet van Christus Gal 6:2 -Ondraaglike laste op mensen plaas Luk 11:46 - Matt 23:4 Hulle bind swaar en ondraaglijke laste op mensen se skouers

-We have burdened the Lord with our sins Is 43:24

His BURDEN on us is to clothe people Matt 25:38 Luk 12:28

Burdened always represent a lack - While clothe is -Identity, lacking nothing (Die volk het geen gebrek gelei in die woestyn nie)

WHAT TO DO WITH BURDENS? -Cast your burdens Ps 55:22 -Let Him free you Is 58:6 -Enter His rest Matt 11:28-30 -He will help you Is 41:13 -Casting your care 1 Pet 5:6-7 The lord will support you through your whole life

When you cast your burdens on the Lord He becomes your burden, your focus

Act 4:13 You can tell the disciples have spent time with Jesus, not because of the burdens they carry around.

The anointing breaks the yoke Isa 10:27

Show More
Rate

From The Podcast

Harvester Church Olifantsriver Podcasts

Beveel om lief te hê (Johannes 13:34-35; 15:12-14; Jakobus 2:8) Afgevaardig om uit te reik, (Matteus 28:19) Saam met die hele liggaam van Christus wat God deur Sy Gees en Woord verwek het om Sy kinders te wees, leef ons deur die krag van Sy genade nuwe lewens. Hierdie nuwe lewe in Christus het begin by ‘n stap van gehoorsaamheid op Sy roepstem, en dit verander nooit. ”Here wat wil U hê moet ek doen?” word ‘n daaglikse lewenstyl vir elkeen in Sy Liggaam, of jy vandag jou lewe vir Hom oorgegee het of alreeds 20 jaar gelede, ons almal leef eenvoudig HOOR en DOEN! Die vrug van hierdie lewenstyl is volgens Rom 14:17 Geregtigheid (Die vrymoedigheid om reg met God te wees), vrede en vreugde in die Heilige Gees. Die wêreld lyk gans anders vanuit hierdie nuwe lewensperspektief. Ons strewe, stoei en veg nie meer om by God te probeer uitkom nie. Sy Seun, Jesus Christus het alreeds al die werk vir ons gedoen. Deur sy volledige versoeningswerk op die kruis het Hy dit vir ons moontlik gemaak om regtens deur Sy bloedoffer volwaardige kinders van God te word. Ons kan niks meer hierby voeg nie, as om net in geloof elke dag meer en meer in hierdie genade te leef. Hemel het die aarde besoek en naby ons kom woon, in die persoon van Jesus Christus. Soos wat ons hierdie genade, guns en erfdeel nou leef deur die Heilige Gees wat Hy uitgestort het in ons harte, sien ons die gebroke wêreld om ons verander. Ons gebed en verlange is: “Laat U koninkryk kom en U wil geskied deur U kinders hier op aarde!” Ons is só dankbaar om getuies te wees van hoe Hy dit vandag nog steeds doen:- Deur mense te genees gees, siel en liggaam.- Deur mense totaal en al te transformeer deur ‘n innerlike en totale hardsverandering.- Deur mense te bevry van die mag en slawerny van satan. Saam word ons elke dag meer heel en vry soos ons Sy liefde en ondek. Ons visie is dus eenvoudig om hierdie wonderlike Evangelie van Genade te leef en te verkondig oral waar Hy ons guns gee.

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features