Podchaser Logo
Home
Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Released Sunday, 26th November 2017
Good episode? Give it some love!
Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Die Geestelike Samekoms van Gelowiges

Sunday, 26th November 2017
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

See sermon notes on www.janenchantal.com

 
Show More
Rate

From The Podcast

Harvester Church Olifantsriver Podcasts

Beveel om lief te hê (Johannes 13:34-35; 15:12-14; Jakobus 2:8) Afgevaardig om uit te reik, (Matteus 28:19) Saam met die hele liggaam van Christus wat God deur Sy Gees en Woord verwek het om Sy kinders te wees, leef ons deur die krag van Sy genade nuwe lewens. Hierdie nuwe lewe in Christus het begin by ‘n stap van gehoorsaamheid op Sy roepstem, en dit verander nooit. ”Here wat wil U hê moet ek doen?” word ‘n daaglikse lewenstyl vir elkeen in Sy Liggaam, of jy vandag jou lewe vir Hom oorgegee het of alreeds 20 jaar gelede, ons almal leef eenvoudig HOOR en DOEN! Die vrug van hierdie lewenstyl is volgens Rom 14:17 Geregtigheid (Die vrymoedigheid om reg met God te wees), vrede en vreugde in die Heilige Gees. Die wêreld lyk gans anders vanuit hierdie nuwe lewensperspektief. Ons strewe, stoei en veg nie meer om by God te probeer uitkom nie. Sy Seun, Jesus Christus het alreeds al die werk vir ons gedoen. Deur sy volledige versoeningswerk op die kruis het Hy dit vir ons moontlik gemaak om regtens deur Sy bloedoffer volwaardige kinders van God te word. Ons kan niks meer hierby voeg nie, as om net in geloof elke dag meer en meer in hierdie genade te leef. Hemel het die aarde besoek en naby ons kom woon, in die persoon van Jesus Christus. Soos wat ons hierdie genade, guns en erfdeel nou leef deur die Heilige Gees wat Hy uitgestort het in ons harte, sien ons die gebroke wêreld om ons verander. Ons gebed en verlange is: “Laat U koninkryk kom en U wil geskied deur U kinders hier op aarde!” Ons is só dankbaar om getuies te wees van hoe Hy dit vandag nog steeds doen:- Deur mense te genees gees, siel en liggaam.- Deur mense totaal en al te transformeer deur ‘n innerlike en totale hardsverandering.- Deur mense te bevry van die mag en slawerny van satan. Saam word ons elke dag meer heel en vry soos ons Sy liefde en ondek. Ons visie is dus eenvoudig om hierdie wonderlike Evangelie van Genade te leef en te verkondig oral waar Hy ons guns gee.

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features