Podchaser Logo
Home
Sitkamer

Sitkamer

Sitkamer

An Arts and Books podcast
Good podcast? Give it some love!
Sitkamer

Sitkamer

Sitkamer

Episodes
Sitkamer

Sitkamer

Sitkamer

An Arts and Books podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Sitkamer

Mark All
Search Episodes...
In hierdie episode gesels Mercy Kannemeyer met Azille Coetzee oor haar tweede roman Die teenoorgestelde is net so waar. Hierdie roman is onlangs deur Human & Rousseau uitgegee. Die Sitkamerspan gesels ook oor literêre hoogtepunte in Afrikaans v
In hierdie episode gesels Mercy Kannemeyer en Remona Voges saam met Herschelle Benjamin. Herschelle se debuutdrama In Slavenhuis 39 is onlangs deur Protea Boekhuis uitgegee. Herschelle vertel ons meer oor sy drama, die temas,en die regisseur, P
Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek is 'n projek onder leiding van Quentin Williams en die Sentrum vir Meertaligheid en Diversiteit aan die Universiteit van die Wes-Kaapland. In hierdie episode gesels Bibi Burger met Sitkamer s
In die vyfde episode van Sitkamer gesels Alwyn Roux met Jonathan Amid en Mariëtte van Graan oor hul liefde vir boeke en stories, biblioteek-eskapades uit hul kinderdae, die onderrig van letterkunde op universiteitsvlak, Afrikaanse leeskultuur e
In die nuutste episode van Sitkamer gesels ons onder leiding van Mercy Kannemeyer oor hoe ver die begrip "letterkunde" strek, en ons gesprek loop wyd; van Hertzogpryswenners, tot selfhelpboeke en sepies. Daarna gesels Janien Linde met Frederic
In die nuutste episode van Sitkamer gesels Bibi Burger met Nathan Trantraal en Stephané Conradie oor bundelvoorblaaie. Nathan is die ontwerper van die voorblad van Ryan Pedro se bundel “Pienk ceramic hondjies” (2020), waarvan Stephané die foto
In die nuutste episode van Sitkamer gesels Earl Basson met Ashwin Arendse en Ryan Pedro oor hul onderskeie debuutbundels. Ons leer meer oor hoe Ashwin en Ryan grootgeword het, hoe persoonlike ervaringe hul poësie beïnvloed en waarom hulle al dr
Sitkamer is ’n spiksplinternuwe podsending vir enigeen wat belangstel in gesprekke oor Afrikaanse letterkunde. Met ’n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in die eerste gesprek tussen Bibi Burger, Earl Basson, Janien Linde, A
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features