Podchaser Logo
Home
Sportmal

Sportmal Podcast

Sportmal

A weekly Sports podcast
Good podcast? Give it some love!
Sportmal

Sportmal Podcast

Sportmal

Episodes
Sportmal

Sportmal Podcast

Sportmal

A weekly Sports podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Sportmal

Mark All
Search Episodes...
Kobus Pretorius en Jacques Joubert gesels oor dáái Salah weerlig doel teen Chelsea, wie dalk binnekort 'n nuwe eienaar kan hê.Manchester United skraap deur teen West Ham en Watford stel almal teleur deur 'n sege vir Arsenal op 'n skinkbord te
Kobus Pretorius en Jacques Joubert debateer oor Eden Hazard se onsekere toekoms by Chelsea ná sy uitstekende vertoning teen West Ham.Daar word ook gekyk na die top vier resies tussen Spurs, Chelsea, Arsenal en Manchester United asook die voor
Kobus Pretorius, Andre Huisamen en Jacques Joubert kyk na die naweek se Superrugby uitslae en wonder hoekom Akker van der Merwe ligter gestraf word as Schalk Brits vir albei se aandeel in die hoogtepunt van die Bulls se sege oor die Sharks.Da
Daar was verskillende redes waarom Kobus Pretorius, Jacques Joubert en Andre Huisamen hulself verlekker het in die naweek se Engelse Premierliga en FA Cup uitslae.Kobus omdat Chelsea verloor het, Jacques omdat Manchester United verloor het en
Dis weer tyd vir hierdie week se rugby en sokker bespreking ná 'n opwindende naweek van uitslae.Kobus Pretorius, Andre Huisamen en Jacques Joubert kyk na die Bulls se herlewing onder Pote Human en reken die span van Pretoria is Suid-Afrika se
Kobus Pretorius, Jacques Joubert en Andre Huisamen probeer sin maak van die naweek se Superrugby uitslae wat menigte ondersteuner se Superbru voorspellings deurmekaar gekrap het.Ons kyk vlugtig na die Proteas se voorbereiding vir die Wêreldbe
Kobus Pretorius en Jacques Joubert gesels oor die Proteas se reeksnederlaag teen Sri Lanka en die naweek se Superrugby uitslae.Die sirkus in die EFL Cup eindstryd tussen Manchester City en Chelsea word ook deeglik bespreek voordat die aandag
Ek en Jacques Joubert kyk na Manchester City se 6-0 sege oor Chelsea, terwyl Liverpool en Manchester United ook goeie oorwinnings die naweek behaal het.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
Ek en Jacques Joubert gesels oor die Blitsbokke, Proteas en die naweek se Engelse Premier League resultate.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
Ek en Jacques Joubert kyk na die Proteas se ODI reekssege oor Pakistan voordat ons aandag na die Engelse Premier League draai waar ons Chelsea en Man City se nederlae in oënskou neem.Ons bespreek ook Man United se terugvegpoging teen Burnley
Ek en Jacques Joubert kyk na die Proteas se ODI nederlaag teen Pakistan en sê mooi goed oor Pat Lambie nadat hy sy uittrede aankondig.Ons analiseer Arsenal se sege oor Chelsea en Maurizio Sarri se reaksie daarop.Manchester United hou aan we
Ek en Jacques Joubert is die week terug met die eerste episode van 2019. Die Proteas maak skoonskip in die toetsreeks teen PakistanManchester United lyk en voel soos 'n ander klubChelsea soek 'n doelskieter en Arsenal is by 'n kruispadB
Ek en Jacques Joubert gesels oor Chelsea se indrukwekkende sege oor Manchester City en die res van die Premier League se uitslae die naweek.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
Ek en Jacques Joubert gesels oor die naweek se hoogdrama in die Premier League en kyk ook vorentoe na die week en naweek se bepalings.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Premier League uitslae.Ons praat ook oor:Didier Drogba se uittredeChelsea se groot nederlaag teen SpursMan United se treurmare teen Crystal PalaceDie week se Champions L
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels die week oor die Manchester derby, Chelsea se 0-0 teen Everton en Arsenal se laat gelykmaker teen Wolves.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
Ek en Chelsea ondersteunder Jacques Joubert bespreek die naweek se Premier League uitslae en kyk ook vorentoe na die week se Champions League bepalings en volgende naweek se PL wedstryde.Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts,
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga uitslae.Die tragedie by LeicesterMartial lei Man United na sege oor EvertonRoss Barkley vind sy voete in sege oor BurnleyDie res van die naweek se uits
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Premier League uitslae.Daar was die chaos tussen Chelsea en Manchester United, Burnley se ineenstorting teen Man City en die onsekerheid rondom Raheem Sterling se toekoms by
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die 0-0 uitslag tussen Liverpool en Manchester City op Anfield asook Manchester United se ongelooflike terugvegpoging teen Newcastle en wat dit vir die beleërde José Mourinho beteken.Beski
Rapport se Leighton Koopman en Dawie Boonzaaier en SuperSport se Marco Botha gee hul mening oor Saterdag se 23-12 sege oor die Wallabies in Port Elizabeth.Ons kyk ook na die Bokke se algehele groei die seisoen en wat ons Saterdag teen die All
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga uitslae en fokus veral op Liverpool se gelykop teen Chelsea en die gemors by Manchester United.Ons kyk ook na die week se Champions League wedstryde en vo
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert neem die naweek se Engelse Premierliga resultate onder oë en bespreek onder meer:Chelsea se eerste verlore punte van die seisoen,Liverpool sterk begin duur voort,Manchester United stel weer teleu
Ek en Rapport se Leighton Koopman gesels oor die Springbokke se onverwagse, maar nogtans roemryke sege oor die All Blacks in Wellington.SuperSport kommentator Marco Botha gee ook sy insette oor een van die Bokke se beste seges in die professi
Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga wedstryde met net Chelsea en Liverpool wat nog onoorwonne bly ná vyf rondtes.Ons kyk ook na die week se Champions League kragmetings en maak voorspellings
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features